Go Glo handeroom is seker die beste handeroom wat ek in my lewe gekoop het. Sadlewood geur het na 1 jaar se sorgvuldige gebruik nog net so heerlik geryk en elke aanwending was vir my groot bederf. Ek sal beslis weer van die produk bestel. Bederf jouself -
Sonja v Zyl
β β β β β
Ek het erg gesukkel met "contact dermatitis " wat veroorsaak was a.g.v gel naels...nadat ek Nadia se room begin gebruik het kon ek ek n verandering sien binne 3 dae , room het dadelik verligting gebring aan die brand en jeuk π
Sandra
β β β β β
Jou Rome is die mees geurigste room wat ek nog gebruik het -dit is nou 2 jaar en dit ruik nog presies soos dag 1 .
Beste handroom wat ek nog gekoop het.
Janine
β β β β β
Go Glow Body has honestly become part of my self-care routine. The products are gentle on my skin, smell incredible, and make my skin feel soft and hydrated. You can really see the love put into every product.
Chante
Go Glow Body, Premium beauty and wellness essentials designed to nurture your daily self-care ritual and help you discover your glow.